PROJEKTE & UITREIKE
Ons projekte dien die gemeenskap.
BorgeNG Kerk Kloofsig is in genootskap met Kloofsig Spar. Ons gemeente wil graag die bestuurder, Ronnie, bedank vir sy goeie gesindheid in die ondersteuning van ons gemeente aksies met skenkings en spesiale afslag op aankope.
Dit word met groot waardering raakgesien, en die Kerkraad moedig die gemeente aan om Kloofsig Spar te ondersteun. |
VrywilligersAs jy wil betrokke raak by ons projekte as 'n vrywilliger, of as jy 'n skenking wil maak, gebruik die vorm op hierdie bladsy en kontak ons gerus.
Ons bank besonderhede is ook beskikbaar onder aan hierdie bladsy. As jy 'n skenking wil maak, gebruik asseblief die projek naam as verwysing, en jou van (opsioneel). As jy 'n lewens nalating aan die gemeente wil maak, kontak ons gerus. |
Kontak NG Kerk Kloofsig |
Contact Kingdom Lighthouse Ministries |
Predikant: Ds Petro du Toit
072 286 0014 Kerkkantoor: 012 6440405 Epos: ngkerkkloofsig@gmail.com Skriba: Annamarie Steyn 076 105 7778 Jeug: Lappies Labuschagne 082 458 7071 Gemeentebestuurder: Dries Steyn 082 726 3137 |
Pastor: Ian Plaatjies
072 631 7528 ianplaatjies@gmail.com Assistant Pastor: Judy Plaatjies 082 676 7608 judyp@telkomsa.net Administrator: Emmie Boshoff 082 957 0645 emmie@dream-house.co.za |