Welkom by die webtuiste van
NG Kerk Kloofsig & Kingdom Lighthouse Ministries
Bou saam aan God se Koninkryk
NG Kerk Kloofsig is 'n Christen gemeente in die buurt van Kloofsig in Centurion.
Die gemeente bestaan uit ongeveer 180 lidmate. Ons is deel van die Ring van Lyttelton, en resorteer onder die Oostelike Sinode. Ons is die kleinste gemeente in die Ring - 'n hegte familie wat passievol is oor betekenisvolle gemeenskapswerk. |
Wie is Ons? |
Ons Eredienste |
Ons leraar is Ds Petro du Toit, ondersteun deur die kerkraad en kerk amptenare.
Projekte & UitreikeOns projekte reik uit na die gemeenskap. Ons jaarlikse skoenboksprojek reik uit na minder bevoorregte mense om te help met die nodigste. As jy graag wil betrokke raak, lees asseblief meer.
|
Ons erediens is op 'n Sondag vanaf 09:00, en kategese vanaf 08:00.
365, Doris Straat, Kloofsig, Centurion. NuusKliek hier vir ons nuus, en verskaf jou epos adres om meer gereeld nuus te ontvang.
|